loader

4x4 Sport Dissie Lewe

Kontak ons


Skakel: 011 902 5066, WhatsApp: 0646017879 - Epos: info@4x4sport.co.za of klik hier onder en vul julle kontak besonderhede in en ons kom terug na jou toe so gou as moontlik

Image

Francois Rossouw

Die 4x4 ou

Francois Rossouw was ‘n motorhandelaar wat onder andere 4x4 voertuie verkoop, gediens en heelgemaak het. Vir die kliente en vriende was daar dan elke maand ‘n 4x4 ekspedisie gereel sodat hulle hulle voertuie kan gebruik. . Hy was n stigterslid van die SA Jeepklub in 1975 en was drie keer motorsport kampioen in die 4x4 uitdaagreeks. Die pink Lada was baie bekend. In 1994 het Francois Woensdagmiddae half ses ‘n praatjie op Stroom-af op Afrikaans Stereo, later RSG radio begin wat later verskuif het na Bon Voyage Saterdagoggende. Deesdae Reis Sonder Grense. Tussen 10:00 en 11:00 Die RSG4X4KLUB se naam het verander na 4X4SPORT vir praktiese redes, maar alles bly verder dieselfde. . .

Kontak ons

Skakel: 011 902 5066, WhatsApp: 0646017879 - Epos: info@4x4sport.co.za of klik hier onder en vul julle kontak besonderhede in en ons kom terug na jou toe so gou as moontlik

Kontak form