loader

4x4 Sport Dissie Lewe

Algemeen

Image

Image

Daar is 'n jaarprogram wat lewendig is en word gereeld aangepas - datums kom by soos reëlings gefinaliseer word. Alle pryse is per persoon en kos en verblyf in. RSG se 4x4 Sport klub het ontstaan toe Francois Rossouw se 4x4 program deel geword het van “Reis Sonder Grense” die reisprogram wat Saterdae tussen 10:00 en 11:00 op RSG uitgesaai word. Vir tegniese redes moes ons naam verander na 4x4Sport. Verder bly alles dieselfde, van die radioprogram tot die toerdery. Ons strewe om vir ons luisteraars 'n ietsie ekstra as waardetoevoeging te gee. Ons gesels nie net in ons program oor die interessante plekke en bestemmings vir die 4x4 aanhangers nie, maar reël ook die ekspedisies na daardie plekke. Op hierdie manier kry luisteraars die kans om by die mees interessantste plekke uit te kom, 4x4 op 'n ge-organiseerde manier te geniet en baie ander vriende te maak, met mense met dieselfde belangstelling. Op hierdie manier het ons sekerlik die grootste vriendskapsklub in die land geword. Om deel te word van 4x4 Sport, moet jy net een keer op een van ons 4x4 ekspedisies saamgaan. Lidmaatskap is totaal gratis en ons nuusbrief is Saterdag oggende tussen 10:00 en 11:00 op RSG, as deel van “Reis Sonder Grense”. Ons maak ook voorsiening vir mense wat nog nooit vantevore 'n 4x4 toer onderneem het nie en opleiding geskied algaande. Op hierdie stadium is 4x4 Sport die grootste 4x4 organisasie in die land, met meer as 12 duisend voertuie en 32 duisend mense wat al saam met ons getoer het. Ons toere gaan baie wyd na plekke soos: Angola, Mosambiek, Baviaanskloof, Dal van Doodskadu, Namib, Golden Gate, Kirkwood, Lesotho-sneeu, Sanipas-Lesotho, Luderitz-Walvisbaai, Maluti 4x4, Moolmanshoek, Richtersveld, Royal Swazi Sun, Saddle Hill, Skedelkus en Kunene Mond, Swartberge, Swaziland, Transkei-Wildekus, Weskus, Rusland, Egipte,Georgie, Kosibaai Sodwana St Lucia,

Image
Getuigskrifte

Wat ons kliente se...

Ons het lekker gery en is veilig tuis. Wat n aangename ervaring was die ST Lucia / Kazibaai toer nie. Ons dink as iemand nog nie saam met Francois gery het nie, weet hulle nie wat gemis word nie

Lees Verder
Andre en Wilna Swartz Reisigers

Hoop Ek en Lalie wil van hierdie geleentheid gebruik maak om vir julle te bedank vir die wonderlike tyd met die Weskus Toer. Baie dankie vir die besonderse beplanning en gasvryheid van julle kant af..

Lees Verder
Andre en Lalie Mentz Reisigers

Die RSG 4x4-klub, wat onder die bekwame bestuur van Francois Rossouw staan, het met omtrent 20 van hul lede besoek afgele by Moolmanshoek, n wilds en gasteplaas, om die plaas se uitdagende wittebergroete aan te pak

Lees Verder
Fickburg Nuus Koerant

Aanprysung vir uitstaande toersamestelings en vir n toerleier Francois Rossouw van formaat van 4x4 Sport

Lees Verder
Annetia en Bertie Heckroodt Koerant

Francois, Net om dankie te sê vir die voorreg om ‘n paar toere wat ek kon meemaak. Die O.D. het my ingehaal en sal nie meer van jou toere kan meemaak nie die is nou ‘n geval van die gees is gewillig maar die vlees is

Lees Verder
Dirk de Klerk Reisiger

Haai Carina Baie dankie eerstens dat julle so goed na my ma omgesien het. (Nie dat sy omsiening nodig het nie, haha!) Ek het die kos, kuier en veral Dudley se spergebied praatjies vreeslik geniet. Jou projeks-bestuuring (p

Lees Verder
Esti Strydom Reisiger

Wildekus Toer 2020 Liewe Carina Weer n uitstekende gereelde trip wat ons almal geniet het. Jy en Francois reël soveel spesiale oomblikke en verassings wat ons net nog lus maak vir meer lekkerte. Baie dankie vir al die ha

Lees Verder
Pete Reisiger

Kobus van der Walt – Wildekus Toer 2020 Veilig tuis na ń week se pragtige 4x4 paadjies by die Transkei Wildekus saam met Francois Rossouw se RSG 4x4Sport-toergroep. Ek beveel dit ten sterkste aan - koop/huur/leen ń 4x4 e

Lees Verder
Kobus van der Walt Reisiger

Hallo Francois en kie. Nogmaals baie dankie dat ek die naweek kom meemaak met julle. Dit was werklik ‘n verrykende ervaring. Die 4x4 ry was goed, maar die geselskap en die mense , eweseer , baie goed. Dankie ook dat Fra

Lees Verder
Henri van Rooyen Reisiger

Wil net graag dit noem .. Franchois se vertelling oor hul benoude ervarings op RSG is so uitstekend benoud en ons geniet dit baie !! Dankie vir deel met ons ! Sterkte met jul brawe toere. Groetis Fransa Moolman Durbanville Ka

Lees Verder
Fransa Moolman Reisiger

Venda Toer 2021 Briewe Dankie almal vir n lekker toer. Ry veilig en hoop ons loop julle weer raak! Van Lu

Lees Verder
Venda Toer 2021 Reisiger

Beste Francois, Ek wil net vir jou baie dankie se vir 'n wonderlike week wat ek saam met jou en al die 4x4 entusiaste kon geniet het. Dit was iets besonders wat ek nooit self sou kon doen of beleef nie. Jy en al die ander m

Lees Verder
Alex Holder Reisiger

Verskeie

Lees Verder
Weskus toer 2021 Reisigers

MOOI HERINNERINGE Dagsê Dissie lewe—Francois en Carina (jou regter hand) Walda het n droom gehad…om eendag saam met my n 4x4 toer te doen…en die Transkei Wildekus toer het 4x4 SPORT dit moontlik gemaak. Sy

Lees Verder
Fred Calitz Reisiger

Ons ook veilig tuis, Carina. Dankie vir uitstekende reëlings,als het seepglad verloop. Tyd net te gou verby. Liefde Magdel Plantema Ons is tuis. Weereens dankie vir die vele nuwe vriendskappe, dankie Francois vir jou leiers

Lees Verder
Swaziland 2023 Reisiger

Kontak ons

Skakel: 011 902 5066, WhatsApp: 0646017879 - Epos: info@4x4sport.co.za of klik hier onder en vul julle kontak besonderhede in en ons kom terug na jou toe so gou as moontlik

Kontak form