loader

4x4 Sport Dissie Lewe

Jaarprogramme

Datum Toer Akkomodasie Koste
2021-09-12 tot 2021-09-18 WESKUS 2021 Hotel Lodge Gastehuise R 9,890.00 Besonderhede
2021-10-03 tot 2021-10-09 TRANSKEI WILDEKUS 2021 Lodges / Hotel R 9,650.00 Besonderhede
2021-11-07 tot 2021-11-14 Swartberge George Knysna Toer Gastehuise / Lodges R 10,050.00 Besonderhede


***TARIEWE IS PER PERSOON MET ALLE ETES, VERBLYF EN PADKOS INGESLUIT***

NB: Van die datums en pryse kan verander. Ons wag nog vir bevestings by van die blyplekke. Skakel Carina indien jy sou belangstel in n toer op kantoor sy sal julle op hoogte hou..



Partykeer moet jy die grondpad ry om die MOOI te waardeer!

4x4 is n manier van LEWE..

Reguit paaie maak nie vaardige bestuurders nie!

Kontak ons

Skakel Carina op: 011 902 5066, WhatsApp: 064 601 7879, Epos: info@4x4sport.co.za of klik hier onder en vul julle kontak besonderhede in en ons kom terug na jou toe so gou as moontlik

Kontak form