RSG se 4x4 Sport klub het ontstaan toe Francois Rossouw se 4x4 program deel geword het van “Reis Sonder Grense” die reisprogram wat Saterdae tussen 10 uur en 11 uur op RSG uitgesaai word. Vir tegniese redes moes ons naam verander na 4x4Sport. Verder bly alles dieselfde, van die radioprogram tot die toerdery.
Maak nie saak waarheen u reis u neem nie, u het genoeg om oor te bekommer sonder om die gevolge van modderige toerusting, opgewonde kinders en harige vriende op u ongerepte binneland te voeg. As u ernstig is om u sitplekke te beskerm teen die lewe, is daar net een opsie.
Ons herstel en diens alle Mitsubishi voertuie,. Ons spesialiseer ook in alle extras vir alle 4x4 voertuie.
Met meer as 100 jaar ervaring in die bandbedryf, lewer General Tire produkte waarop u kan staatmaak.
Die helderste en sterkste ligte beskikbaar vir n voertuig in extreme omstandighede.
Mitsubishi vehicles are made for luxury adventures, outdoor expeditions and conquering urban terrain – all with equal poise. A Mitsubishi is all about the thrill of the drive – with ultimate comfort and reliability.
SA4×4 Rentals verhuur ‘n verskeidenheid Toyota 4x4 voertuie, gereed vir jou volgende 4x4 Toer. Die voertuie is beskikbaar met of sonder kamp toerusting. Ons bied 'n 24/7 noodnommer diens aan alle kliënte tydens hul toer. SA4x4 het onlangs begin met Begeleide 4x4 Selfry -Kamp Toere, in Afrika. Ons pakette sluit in kampplekke, parkfooie, permitte en aktiwiteite. Ons maak seker dat u die beste ervaring moontlik het. En al het jy nie jou eie 4x4 voertuig nie, SA4x4 rentals staan by om te help! Vir meer inligting kontak ons by stay@sa4x4rentals.co.za of besoek ons webwerf by https://sa4x4rentals.com.